St James masacre committer again found guilty of murder

KAAPSTAD. – Een skieter in die St. James-kerkslagting van Julie 1993 is weer aan moord skuldig bevind.

Regter Pat Gamble het Gci ni kha ya Makoma en sy agt mede-beskuldigdes Dinsdag in die hooggeregshof in Kaapstad op talle klagte skuldig bevind ná ’n transitorooftog op 3 Desember 2007 in Duikerstraat, Parow.

Makoma is onder meer op ’n aanklag van moord, vier van poging tot moord en een van roof skuldig bevind. Die staat het gister gesê hy gaan ’n vonnis van lewenslange tronkstraf weens die moordklagte vra.

Makoma, ’n oud-Apla-lid, is in Maart 1995 skuldig bevind op 11 aanklagte van moord nadat hy in Julie 1993 tydens ’n erediens in die St. James-kerk in Kenilworth ingebars en op kerkgangers losgebrand het.

Hy is tot 23 jaar tronkstraf gevonnis, maar die WVK het in 1998 amnestie aan hom verleen. – Carryn-Ann Nel

(source:) http://m.news24.com/beeld/Suid-Afrika/Nuus/Hy-moor-weer-na-amnestie-20111221
(date:) 2011-12-21

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s