Polisie lid betrokke by bankroof

Johannesburg – Drie mans is in Witbank in Mpumalanga in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdagoggend probeer het om ‘n bank te beroof.

Die drie verdagtes, waaronder ‘n polisielid van die Witbankpolisiekantoor, het by die Standardbank in Klipfontein ingebreek.

‘n Polisiewoordvoerder, Leonard Hlathi sê die bank se alarm het afgegaan en sekerheidswagte het die verdagtes betrap en die toneel beveilig.

Intussen het die polisie ‘n onbekende bedrag kontant teruggevind wat deur die mans gesteel is.

Hlathi sê die verdagtes kon slegs muntstukke steel. Hulle kon nie daarin slaag om die kluis oop te breek nie.

Hy sê die polisie het beslaggelê op die toerusting wat die verdagtes gebruik het om toegang tot die bank te kry.

[Source:] http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Bankroof-in-Witbank-gefnuik-20110809
[Date:] 2011-08-09

Advertisements
This entry was posted in Crime, Police Involved. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s